Image for Tweede kans op Geluk

Tweede kans op Geluk

See all formats and editions

Nanette gaan terug na haar skoonouers se plaas - Geluk - maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie.

Haar seer en swaarkry is eg - maar is dit net een kant van die storie?

Ontstig ontdek sy dat haar swaer - Barry - wat sy maklik kon afmaak as ongevoelig is iemand wat weet wat die liefde is en hoe diep dit kan reik.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
LAPA Uitgewers
0799395501 / 9780799395501
eBook (EPUB)
08/01/2019
English
204 pages
Copy: 10%; print: 10%