Image for Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 9

Part of the CAPS Natural Sciences series
See all formats and editions

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 9 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou.

Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Read More
Title Unavailable: Out of Print
Product Details
Cambridge University Press
1107653045 / 9781107653047
Paperback / softback
03/07/2013
United Kingdom
Primary & Secondary Education (US: Elementary & High School) Learn More