Image for n Week van passie,,,Tafelberg,5.84,eb,224,,,,01/04/2011,IP,"Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy: besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar 'n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Moreson-kliniek. Daar ontmoet sy Moreson se direkteur

n Week van passie,,,Tafelberg,5.84,eb,224,,,,01/04/2011,IP,"Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy: besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar 'n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Moreson-kliniek. Daar ontmoet sy Moreson se direkteur

Part of the Jonatan de Klerk van Jaarsveld. Jonatan is uit die staanspoor series
See all formats and editions

Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf.

Alhoewel sy 'n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer.

Sy aanvaar 'n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Moreson-kliniek.

Daar ontmoet sy Moreson se direkteur, Jonatan de Klerk van Jaarsveld.

Jonatan is uit die staanspoor gefassineer deur die koel afgetrokke Wilmari wat niks met mans te doen wil he nie en hom, ten spyte van sy gewildheid onder die vrouegeslag, as "e;te oud en bekrompe"e; afmaak. Wilmari se seer oorheers alles in haar lewe en sy begrawe haarself in haar werk.

Sal Jonatan se passie vir die hardekop langbeendokter die verlede kan heel?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
0624049957 / 9780624049951
Ebook
01/04/2011
English
224 pages