Image for Seeninge vir elke dag: 365 Dagstukkies

Seeninge vir elke dag: 365 Dagstukkies

See all formats and editions

As van 'n enkele hedendaagse skrywer gese kon word dat hy die hart, siel en verbeelding van ons generasie aangryp, is dit sekerlik Max Lucado.

In Seeninge vir elke dag bied hy 365 oordenkings wat fokus op verskillende Bybelverse, en bemoedig hy ons op die kenmerkende Lucado-styl wat ons deur die jare leer ken het.

Onderwerpe sluit in: Liefde kan nie geforseer word nie God is by ons Ons is geskep om by God te wees God se liefde hou nooit op nie God gee nooit moed op nieSeninge vir elke dag sal jou versterk en jou gees vernuwe.

Met die gerieflike saamdra-formaat en kort oordenkings is dit die perfekte metgesel vir wanneer jy deur die dag bemoediging nodig het.

Dit is ook die ideale geskenk vir besige mense wat graag vir 'n oomblik wil stil word, maar slegs beperkte tyd het daarvoor.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Struik Christian Media
1415320632 / 9781415320631
Ebook
01/03/2012
English
384 pages