Image for Watter Slang is dit?

Watter Slang is dit?

See all formats and editions

Watter Slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken.

Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word.

Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. 'n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor.

Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreels vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Read More
Available
£8.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Penguin
1775845699 / 9781775845690
eBook (EPUB)
30/03/2017
Afrikaans
96 pages
Copy: 10%; print: 10%