Image for Vlamme in Die Kalahari

Vlamme in Die Kalahari

Part of the Ryk Schoonraad Reeks series
See all formats and editions

VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKSHelm du Plessis, 'n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark.

Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe.

Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem.

Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op 'n paar geleenthede in die hande te kry...

Read More
Available
£22.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
1928498523 / 9781928498520
eBook (EPUB)
05/11/2021
South Africa
Afrikaans
123 pages
Copy: 10%; print: 10%