Image for Baster - Studiegids

Baster - Studiegids

See all formats and editions

In onlangse studies het die fokus verskuif van wat probeer die outeur s na hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hm (die sogenaamde resepsieteorie).

Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord.

Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei.

Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.

Read More
Available
£4.34
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776356799 / 9781776356799
eBook (EPUB)
06/12/2021
Afrikaans
127 pages
Copy: 10%; print: 10%