Image for Die Ongelooflike Onskuld Van Dirkie Verwey

Die Ongelooflike Onskuld Van Dirkie Verwey

See all formats and editions

Op 'n dag in die vroee sewentigs merk 'n afgelee Noord-Kaapse gemeenskap 'n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was.

Drie weke later verdwyn die gebou . . . Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto's kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van 'n paartjie wie se lewenspaaie net vir 'n paar sekondes gekruis het.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624084353 / 9780624084358
Ebook
01/10/2018
Afrikaans
480 pages