Image for Lelies vir Louisa

Lelies vir Louisa

See all formats and editions

kan 'n saffier mens na jou herkoms lei?lesers het louisa in rose vir roselle leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op la roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.in lelies vir louisa worstel louisa met die groot vraag oor haar herkoms. sy is as baba op 'n kinderhuisstoep gelos met 'n saffier wat per ongeluk laat val is. die saffier lei haar uiteindelik na die buurplaas la montagne maar die antwoorde kom nie maklik nie.intussen floreer haar loopbaan as fotograaf en sy word 'n pos aangebied op liberte waar haar en liam se paaie kruis. hy is aanvanklik nors en ongeskik, maar stelselmatig sien louisa 'n ander kant van hom, veral as hy met haar dogtertjie rose speel.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£5.56
Product Details
LAPA Uitgewers
0799389854 / 9780799389852
eBook (EPUB)
20/06/2018
English
181 pages
Copy: 10%; print: 10%