Image for Liefdeslesse Vir 'N Grotman

Liefdeslesse Vir 'N Grotman

See all formats and editions

Olga is die bestuurder van Boskloof gasteplaas en sy sal die veld vir niks agterlaat nie.

Nie eens vir haar verloofde, Stefan, nie. Al wie haar liefde vir die dorre bos deel, is die een man wat sy nie kan verdra nie: Lukas, die wildbewaarder.

Die man wat haar haat. Die man met die mooi oe. Grotman. Rof en onbeskof, nes sy hond wat haar geliefde papegaai wil opvreet.

Sy loop liefs wye draaie om hom om enige konfrontasie te vermy.

Tog is daar oomblikke wat iets anders as afsku deur haar are vloei.

Veral wanneer sy glimpe van sensitiwiteit in sy goudbruin oe sien as hy met die diere werk.

Maar vir so A man sien sy nie kans. Stefan is nie noodwendig opwindend nie, maar hy is veilig.

Hy is A enkele kers en nie, soos Lukas, A vonk nie.

En sy sal die vlammetjie van begeerte wat deur haar vloei wanneer Lukas na haar kyk gou moet blus voordat dit in A veldbrand ontaard ...

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776351908 / 9781776351909
eBook (EPUB)
01/03/2022
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%