Image for Kies die lewe

Kies die lewe

See all formats and editions

Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee.

Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies.

Christus omskep die alledaagsheid van 'n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom 'n opwindende avontuur.

Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van die jaar.

Deur vryelik van ons liefde te gee en kreatief te leef, sal ons 'n geur versprei wat die lewe van ander sal verryk en van hierdie wereld 'n beter plek sal maak.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796316740 / 9780796316745
Ebook
20/09/2013
Afrikaans
384 pages