Image for Siende blind

Siende blind

See all formats and editions

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is.

Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor.

Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie.

ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het.

Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

Read More
Available
£12.95
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799361631 / 9780799361636
eBook (EPUB)
01/07/2013
Afrikaans
393 pages
Copy: 10%; print: 10%