Image for Die evangelis van Kaggelsberg

Die evangelis van Kaggelsberg

See all formats and editions

Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos A virus inneem en stuur.

Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar A stroom van verset en A onvermydelike uiteinde

Read More
Available
£6.08
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
079935452X / 9780799354522
eBook (EPUB)
01/04/2014
Afrikaans
138 pages
Copy: 10%; print: 10%