Image for Vyf Sahara Woestyn Kortverhale

Vyf Sahara Woestyn Kortverhale

See all formats and editions

VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALEHierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel.

Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word.

As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs 'n bietjie romanse gepaardgaan, lees dan gerus hierdie spanningsvolle woestynverhale.#saharawoestyn

Read More
Available
£22.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
1928498582 / 9781928498582
eBook (EPUB)
23/01/2022
South Africa
Afrikaans
73 pages
Copy: 10%; print: 10%