Image for Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek.

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek.

See all formats and editions

Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika - die oues sowel as die jonges - sal kielie.

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe tot kwinkslae en klassieke grappe van toeka se dae.

Daar is kort grappe, en langer grappe, en vrae en lawwe antwoorde.

Daar is diere wat praat, kinders wat grootmense uitoorle, grappe oor onderwysers en leerders, sport en rekenaars, die kostelike (en skreeusnaakse) dinge wat kinders kwytraak, en nog baie, baie meer.

Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek sal vir seker alle kinders laat skaterlag, of hulle nou sewe of sewentig jaar oud is!

Read More
Available
£4.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Zebra Press
1770224262 / 9781770224261
eBook (Adobe Pdf)
01/10/2012
English
219 pages
Copy: 10%; print: 10%