Image for Die hoenderdief

Die hoenderdief

See all formats and editions

Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal.

Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende - 'n beer, haas en haan - agtervolg hom oor berge en dale.

Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869194071 / 9781869194079
Hardback
01/09/2010
South Africa
32 pages, Full colour illustrations
150 x 260 mm, 220 grams
Children / Juvenile Learn More