Image for Vyf en twintig trappe na benede

Vyf en twintig trappe na benede

See all formats and editions

Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Rene Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wreld van haar alterego.

As Lisb is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar A bedrewe knoeierwat haar voordoen as A waarser om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, A doktersvrou wat oortuig is haar man wil haarvermoor, presies die tipe klint wat sy soek: skatryk en paranoes.

Maar die dag toedi vrou met die groot diamante en bang o haar huis binnestap, het alles verander. Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor?

Terwyl Reneondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van diedag toe haar driejarige broertjie dood is.

Hoe meer sy probeer uitrig hoe groterraak haar ma, Melisandr, se afksu.

En dan is daar haar ontwikkelende gevoelensjeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman. Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haarherhaaldelik straf en onskynlik haat?

En waarom bly sy droom van die kelder inhulle Bayswaterhuis?

Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe nabenede?

Rene mt onthou as sy haar lewe wil terug h.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£10.34
Product Details
Lapa Publishers
0639607632 / 9780639607634
eBook (EPUB)
01/08/2021
English
320 pages
Copy: 10%; print: 10%