Image for Wraak Trek Oor Die Sahara

Wraak Trek Oor Die Sahara

Part of the Sahara Woestyn Reeks series
See all formats and editions

WRAAK TREK OOR DIE SAHARA - SAHARA WOESTYN REEKSTex het aangesluit by die Franse Vreemde Legioen in die magtige Sahara woestyn, op soek na weerwraak teenoor 'n Duitse offisier wat sy broer as krygsgevangene in Tweede Wreld oorlog wreed vermoor het.

Gou word hy genader deur A paar mede-soldate om uit die legioen te dros.

Hy weier aanvanklik, maar dan tree die noodlot in en dit noodsaak hom om wel te dros saam met sy makkers, om so die lewe van A beeldskone vrou te probeer red.

In die warm woestyn kruis se pad onverwags met die man wat hy sy lewe lank al na soek, maar dinge loop heeltemal skeef vir hom en sy vriende en moet hulle voortdurend veg vir oorlewing.

Read More
Available
£22.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Publishdrive
1928498825 / 9781928498827
eBook (EPUB)
04/11/2021
South Africa
Afrikaans
143 pages
Copy: 10%; print: 10%