Image for My eerste boek van alles!

My eerste boek van alles!

Scarry, RichardScarry, Richard(Illustrated by)Diedericks, Alta(Translated by)
See all formats and editions

Hier is dit nou! 'n Heerlike, groot eerste konsepte boek wat meer as 700 woorde aan kinders bekendstel.

Die lieflike Scarry-karakters is terug om konsepte soos tel, kleure, die alfabet, goeie maniere en groottes vir die kleingoed te leer.

Die beste van alles is: Hierdie boek is pret!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£12.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869193350 / 9781869193355
Hardback
04/09/2009
South Africa
47 pages, Full colour illustrations
260 x 300 mm, 476 grams
Children / Juvenile Learn More