Image for Ottie

Ottie

Schmidt, Annie M. G.Westendorp, Fiep(Illustrated by)Nelson, Marietjie(Translated by)
See all formats and editions

Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie.

Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek, maar eers gaan kampeer hulle uit in die parkeerterrein voor die "rekenaargebou" waar hy sy papiere moet kry...Ottie verstaan nie veel hiervan nie en hul dierevriendjies ook nie.

Wanneer die polisieman hulle kom wegjaag, vlieg Kwark, die kraai, voor die bussie uit om vir hulle 'n rustige kampeerplek uit te wys.

Intussen raak die twee muise in Ottie se mandjie, wat van die hotel af saamgekom het om "Die wye wereld" te sien, onrustig omdat hulle nog nie in Muistopia, oftewel Muisparadys, is nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£17.00
Product Details
Protea Boekhuis
1869194381 / 9781869194383
Hardback
05/08/2011
South Africa
160 pages, Drawings
190 x 250 mm, 610 grams
Children / Juvenile Learn More