Image for Veilige Tuiskoms by Jou

Veilige Tuiskoms by Jou

See all formats and editions

Sy voel uiteindelik veilig ... Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel.

Na die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos 'n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes.

Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet.

Sy helderbruin oe glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel.

Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?

Read More
Available
£3.61
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Lapa Publishers
1776351665 / 9781776351664
eBook (EPUB)
01/01/2022
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%