Image for Die willewragtig langsaan

Die willewragtig langsaan

See all formats and editions

Na die trauma van E n onstabiele verhouding bedank Laynie as onderwyseres en verkoop haar woonstel.

Sy gebruik E n deel van die opbrengs om E n lang vakansie te neem op Klippiesbaai waar sy E n krimi wil skryf.

Met haar aankoms kruis haar paaie met haar buurman, Stefan Koeglenberg.

Die stormagtige ontmoeting tussen Laynie en Stefan is nie die ideale afskop vir goeie buurmanskap nie en in Laynie se gedagtes is hy na hierdie voorval "e;die willewragtig langsaan"e;.E n Wapenstilstand en versigtige vriendskap ontwikkel tussen hulle, maar Stefan sukkel om die dood van sy vrou en hul seuntjie te verwerk en sluit sy hart vir E n kans op nuwe geluk.

Die liefde loop egter sy eie pad en het die vermoe om selfs die diepste seer te genees.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.39
Product Details
Romanza
1779875258 / 9781779875259
eBook (EPUB)
01/01/2024
South Africa
192 pages
Copy: 10%; print: 10%