Image for Die uurglas wentel

Die uurglas wentel

See all formats and editions

In Die uurgals wentel worstel die inwoners van Victorina, die ietwat verwaarloosde maar steeds sierlike woning, met intense problem soos drankmisbruik, buite-egtelike verhoudings en familietwiste.

Dan word die uurglas omgekeer, en saam daarmee almal se lewens.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624071405 / 9780624071402
Ebook
30/06/2014
Afrikaans
224 pages