Image for Skerwe van geluk

Skerwe van geluk

See all formats and editions

De Wet Vermeulen se ouers is dankbaar toe sy aanneemsuster, Madie, ook A pos in die stad aanvaar.

Dan kan die twee tog na mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak op die geheimsinnige Theo Lendorf.

In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet en Madie toenemend van mekaar verwyder.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624074218 / 9780624074212
Ebook
29/03/2015
Afrikaans
1 pages