Image for Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

See all formats and editions

Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel.

Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

Read More
Available
£2.50
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
Random House
1775840476 / 9781775840473
eBook (EPUB)
27/03/2013
57 pages
Copy: 10%; print: 10%