Image for Man Van Cirene

Man Van Cirene

See all formats and editions

Die klassieke topverkoper nou weer beskikbaar! Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, op pad na Golgota.

Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan 'n mens onveranderd gelaat word deur 'n ontmoeting met Christus?

Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op 'n heidense wereld.

Dit is 'n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof teenoor geloof.

Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die oorwinning van die gees oor die aardse.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Lux Verbi
0796320225 / 9780796320223
Ebook
01/11/2016
Afrikaans
1 pages