Image for Donker Web

Donker Web

See all formats and editions

Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch.

Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom?

As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkopr Onderwereld.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624090477 / 9780624090472
Ebook
09/06/2020
Afrikaans
296 pages