Image for Anna Atoom en die magnetiese meermin

Anna Atoom en die magnetiese meermin

See all formats and editions

Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar - dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer.

Sal Anna en professor Sabatina die wereld se slimste wetenskaplikes daarvan kan oortuig dat Uranus se plan op 'n ramp afstuur?

En hoe hou Ton se verdwyning verband met Uranus se bose plan?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
0624054896 / 9780624054894
Ebook
20/04/2012
Afrikaans
144 pages