Image for Hoe om 'n dame groot te maak: n Gids tot goeie maniere

Hoe om 'n dame groot te maak: n Gids tot goeie maniere

See all formats and editions

Toe jy jou babadogtertjie vir die eerste keer vasgehou het, het jy seker gedroomoor wie sy eendag sal word - 'n aangename dame wat sal weet hoe om bekoorlikegeselskap te wees en wanneer om stil te bly.

Sy sou altyd hoflik wees en presiesweet hoe om haar in verskillende omstandighede te gedra, of sy nou saam metouma by die ballet is of sommer gaan rugby kyk op 'n Saterdagmiddag.

Maardaardie klein, pienk bondeltjie is nie gebore met al hierdie kennis nie.

Jou dogterhet jou leiding nodig, anders sal sy nooit weet hoeveel parfuum te veel en hoeveeldankbaarheid te min is nie.

Hoe om 'n dame groot te maak is deel van die Goeie Maniere-Reeks wat dietydlose,basiese beginsels van goeie gedrag verduidelik.

Dit is vol kosbare lessevir jou dame-in-wording en is gefokus op baie relevante onderwerpe soos om byvriende oor te slaap, seks, geloof, politiek en om asseblief en dankie te s Ditsluit in: Persoonlike stories oor elke onderwerp Voorstelle vir ouderdomme wanneer kinders sekere rels moet begin toepas Nuttige idees geskryf sodat jy dit maklik kan onthou Voorstelle oor hoe ouers 'n goeie voorbeeld kan stelHoe om 'n jong dame groot te maak is 'n nuttige gids vir alle ouers wat hoop hulklein dogtertjies sal vroue word op wie hulle trots kan wees.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Struik Christian Media
1415322260 / 9781415322260
Ebook
01/06/2012
English
224 pages