Image for In Die Naam Van Liefde

In Die Naam Van Liefde

See all formats and editions

As haar sprokiesverhaal 'n gelukkige einde gaan he, sal sy daarvoor moet baklei.

Na tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly.

Fleur is steeds verlief op hom, maar Romain wil skynbaar net die magiese bos he waar Fleur nou al jare bly, en hy is bereid om met enigeen van die drie dogters te trou om dit te kry.

Met die hulp van 'n towerstaf wat haar pa lank gelede vir haar gegee het, moet Fleur keer dat Romain nie met Danica of Nikita trou nie, dat sy haar bos behou, en ook haar grootse geheime bewaar.

Maar haar stiefma, Amelda, pers haar af. Sy verwag dat Fleur vir Romain oortuig om met Amelda self te trou, anders gaan sy Fleur se geheim verklap.

As sy 'n gelukkig einde wil he, weet Fleur dat sy daarvoor sal moet baklei.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Lapa Publishers
1776351800 / 9781776351800
eBook (EPUB)
01/02/2022
South Africa
Afrikaans
208 pages
Copy: 10%; print: 10%