Image for Dirkie en Annie: Dirkie-reeks

Dirkie en Annie: Dirkie-reeks

See all formats and editions

Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra.

Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: miskien hou sy van 'n konyn met bruin vlekke, of 'n konyn met baie soetwortels, of 'n konyn wat slim lyk...Annie lag elke keer as sy hom in 'n nuwe gewaad sien.

Dirkie vermom hom dan as 'n geheimsinnige konyn en wanneer Annie hom sien, raak sy bang en hardloop weg.

Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy is.

Maar sal Dirkie nou die moed he om haar uit te vra?

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.95
Product Details
Protea Boekhuis
1869194284 / 9781869194284
Hardback
18/02/2011
South Africa
32 pages
210 x 290 mm, 315 grams
Children / Juvenile Learn More