Image for Dierestories 1

Dierestories 1 (2 Revised edition)

See all formats and editions

Dierestories 1 is die eerste in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika.

Met die nuutste uitgawe kry die verhale 'n nuwe baadjie met die pragtige illustrasies van Dale Blankenaar.

Dierestories 1 bestaan uit 15 stories. Daar word onder andere vertel van die groot geveg tussen die lopende en die vlieende diere; wie die voels, die insekte en die diere as koning verkies het en ons maak kennis met die Jakkals en arme, dom Wolf.

Read More
Available
£19.95
Add Line Customisation
Usually dispatched within 4 weeks
Add to List
Product Details
Protea Boekhuis
1869192818 / 9781869192815
Paperback / softback
01/07/2011
South Africa
96 pages, Full colour illustrations
152 x 222 mm, 240 grams
Children / Juvenile Learn More