Image for Dierestories 2

Dierestories 2

See all formats and editions

Dierestories 2 is die tweede in 'n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1.

Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika.

Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades.

In Dierestories 2 maak ons kennis met nuwe dierekarakters soos Tier, Krokodil en Hasie.

Arme Wolf kry dit nog op sy moses met Jakkals se skelmstreke!

Read More
Available
£12.95
Add Line Customisation
Usually dispatched within 4 weeks
Add to List
Product Details
Protea Boekhuis
1869195000 / 9781869195007
Paperback / softback
21/02/2012
South Africa
88 pages, Full colour illustrations
152 x 222 mm, 225 grams
Children / Juvenile Learn More