Image for Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

See all formats and editions

Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens.

Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos.

In Innovasie bekyk ons van die uitvindings - deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel - as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas.

Sommige van hierdie uitvindsels kan lewens red; ander, soos 'n unieke manier om titaan te veredel, kan 'n nuwe era in die nywerheidsindustrie van Suid-Afrika beteken.

Read More
Available
£12.73
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799376698 / 9780799376692
eBook (EPUB)
01/09/2015
Afrikaans
223 pages
Copy: 10%; print: 10%