Image for Wat Is Geestelike Oorlogvoering? (Eboek)

Wat Is Geestelike Oorlogvoering? (Eboek)

Part of the Hoekstene van geloof series
See all formats and editions

Wat is geestelike oorlogvoering? Wie is ons vyande? Hoe kan ons hulle teenstaan? Die sake is vir alle gelowiges van belang. In WAT IS GEESTELIKE OORLOGVOERING? gee Stanley D. Gale geestelike en praktiese riglyne om daagliks sterk te staan teen Satan en sy planne.

Deur te fokus op Christus se verlossingswerk onthul hy Satan se taktieke en gee 'n oorlogsplan om in Christus sterk te staan en op Hom te wag.

Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van DIE HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431612782 / 9781431612789
Ebook
27/08/2014
Afrikaans
48 pages