Image for Plaasstories vir 'ie siel

Plaasstories vir 'ie siel

See all formats and editions

Op die vlakte met sy hier en daar se kalkrante tussen Riversdal en Jongensfontein hoef ons nie 'n storie op te maak nie.

Stories gebeur vanself kant en klaar net vir oorvertel.

So, ons lieg nooit, behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan stek ons daardie storiehopie in sy mate net soos hy behoort te gewees het.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.56
Product Details
Distributed via Smashwords
0620558377 / 9780620558372
eBook (EPUB)
31/07/2013
Afrikaans
213 pages
Copy: 10%; print: 10%