Image for Wilhelmina Radebe kom tuis

Wilhelmina Radebe kom tuis

See all formats and editions

Die roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie.

Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as 'n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige grootouma.

Binne die broeiende, voortslepende politieke onrus bars geweld en chaos uit.

Teen hierdie onstabiele agtergrond beleef sy weer haar kinderdae en ander herinneringe.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£11.64
Product Details
LAPA Uitgewers
079936505X / 9780799365054
eBook (EPUB)
01/03/2014
Afrikaans
211 pages
Copy: 10%; print: 10%