Image for Selna Visser: My hel in Dubai

Selna Visser: My hel in Dubai

See all formats and editions

Selna Visser wou in goeder trou A vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg.

Vir haar moeite het sy egter byna A maand in aanhouding deurgebring.

Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in A ver land laat beland het.

Dit is A verhaal van triomf, van hoe geloof A mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge A mens se lewe ten goede kan raak.

Read More
Available
£8.65
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
LAPA Uitgewers
0799356867 / 9780799356861
eBook (EPUB)
01/05/2013
Afrikaans
169 pages
Copy: 10%; print: 10%