Image for Die A-Z van Openbaring (eBoek): n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring

Die A-Z van Openbaring (eBoek): n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring

See all formats and editions

Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem.

Die nuwe tegnologie, voortdurende oorloe, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring.

In DIE A-Z VAN OPENBARING gee prof. Jan du Rand 'n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring.

Hy fokus veral op die volgende aspekte:- Wanneer Openbaring geskryf is- Die doel van Openbaring- Openbaring as 'n brief aan sewe gemeentes, 'n profesie en 'n apokalips- Die beelde in Openbaring en hulle betekenis- Die rolspelers in Openbaring- Die tekens en hulle betekenis Met DIE A-Z VAN OPENBARING poog die outeur om lesers 'n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
143160139X / 9781431601394
Ebook
13/11/2007
Afrikaans
668 pages