Image for Ek Wens, Ek Wens

Ek Wens, Ek Wens

See all formats and editions

As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig.

Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan?

Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo . . . En kom voor 'n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy een wens het wat waar gaan word?

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Kwela
0795708564 / 9780795708565
Ebook
01/02/2019
Afrikaans
176 pages