Image for Pieter-dirk Uys: Weerklink Van 'N Wanklank: Memoires Van Toe En Nou

Pieter-dirk Uys: Weerklink Van 'N Wanklank: Memoires Van Toe En Nou

See all formats and editions

Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit.

In hierdie boek, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn.

Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, "e;Pietertjie"e; se Kaapse Vlakte-ma.

Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van 'n merkwaardige lewe.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Tafelberg
062408695X / 9780624086956
Ebook
08/10/2018
Afrikaans
196 pages