Image for Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

See all formats and editions

Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n m t lees vir enige gholf-fanatikus.

Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel.

Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende 'n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit 'n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om 'n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Penguin
0143529730 / 9780143529736
Ebook
01/10/2012
Afrikaans
127 pages