Image for Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Part of the Speurder Kwaaikofski series
See all formats and editions

Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie!

Kommisarek, die skool se opsigter, het 'n groot probleem: hy glo dit spook by die skool.

Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip.

Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir 'n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel.

Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs h nie meer so braaf nie . . .

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
Human & Rousseau
0798157380 / 9780798157384
Ebook
15/02/2013
Afrikaans
26 pages