Image for Blom Van Sy Hart

Blom Van Sy Hart

See all formats and editions

Christeline Samuels is pas terug na sy haar Doktorsgraad in Noorwee verwerf het.

Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: 'n suksesvolle akademiese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk.

Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne.

Rodney Philander mag op die oog af net die mede-eienaar van 'n tuindiens wees en daarby 'n oppervlakkige grapjas, maar die wat hom ken, weet dat daar meer in hom steek as wat hy voorgee.

Op 'n lentebesoek aan Namakwaland doen die groep vriende hulle bes om Kupido te speel.

Chrissie en Rodney wil egter nie ingee teenoor mekaar nie en probeer om die aantrekkingskrag tussen hulle te ignoreer.

Die mag van 'n blom moet egter nie onderskat word nie.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£3.61
Product Details
Romanza
1776358090 / 9781776358090
eBook (EPUB)
01/09/2022
South Africa
Afrikaans
192 pages
Copy: 10%; print: 10%