Image for Die sirkel van bekende dinge

Die sirkel van bekende dinge

See all formats and editions

Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis.

Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk.

Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in 'n aweregse wreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel 'n vreemde troos vir trokdrywers n nuuskierige seuns.

Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het.

N 'n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies.

In die styl van 'n moderne western is Johan Vlok Louw se roman vol driftige jonges, motors en gewere.

Die boek is 'n vuishou in die maag; die styl so evokatief soos die Karoo landskap waar die verhaal afspeel.

Read More
Available
£7.00
Add Line Customisation
Available on VLeBooks
Add to List
Product Details
1415205930 / 9781415205938
eBook (Adobe Pdf)
04/08/2014
Afrikaans
240 pages
Copy: 10%; print: 10%