Image for Heidi

Heidi

See all formats and editions

Kinders word al geslagte lank bekoor deur die klassieke verhaal van Heidi wat by haar oupa in die Alpe moet gaan woon.

Saam met die bokwagter Peter en Klara die stadsjapie beleef Heidi hope avonture.

Die veelbekroonde skrywer en vertaler Janie Oosthuysen maak hierdie bekoorlike verhaal vir 'n nuwe geslag Afrikaanse lesers toeganklik.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
LAPA Uitgewers
0799362603 / 9780799362602
Ebook
01/07/2013
Afrikaans
76 pages