Image for Die standvastige man (eBoek)

Die standvastige man (eBoek)

See all formats and editions

DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS.

Die fliek, wat 'n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is 'n wekroep vir pa's om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het.

Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar.

DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431604593 / 9781431604593
Ebook
08/03/2012
Afrikaans
288 pages