Image for n Liefde vir Bak,,,Random House Struik,10.8,eb,176,,,,05/09/2014,IP,": Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies

n Liefde vir Bak,,,Random House Struik,10.8,eb,176,,,,05/09/2014,IP,": Sarah Dall. Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies

Part of the maak sy rooifluweel-makrolletjies. Die boek dek 'n groot series
See all formats and editions

'n Liefde vir Bak is die eerste boek uit die pen van kosstilis van formaat, Sarah Dall.

Sy was nog nooit een wat neigings slaafs navolg nie en het altyd 'n vars nuwe uitkyk - in plaas van rooifluweel-kolwyntjies, maak sy rooifluweel-makrolletjies.

Die boek dek 'n groot verskeidenheid bakresepte en bevat alles vanaf koeke, kolwyntjies en nageregte, tot koekies, plaatgebak en selfs 'n hele hoofstuk oor lekkernye waaroor kinders mal is, soos goeie ou skurwejantjies.

Sarah neem skrikwekkende resepte soos makrolletjies en maak die metode nie slegs makliker nie, maar bied ook 'n nuwe kinkel in die resep - soos om 'n feestelike Kerskrans uit makrolletjies te maak! 'n Liefde vir Bak is 'n pragtige boek wat nie net jou familie en geliefdes se magies sal vul en harte warm sal laat klop nie, maar enige iemand in 'n bobaas-bakker sal omskep!

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£9.00
Product Details
kolwyntjies en nageregte
1432304461 / 9781432304461
eBook (EPUB)
05/09/2014
English
176 pages
Copy: 10%; print: 10%