Image for Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe

Die Daniel-plan (eBoek): 40 dae tot 'n gesonder lewe

See all formats and editions

Wil jy graag fisiek, emosioneel en geestelik gesonder leef?

Dan is DIE DANIEL-PLAN vir jou bedoel. Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman moedig met hierdie leefplan lesers aan om hul gesondheid net so belangrik as hul gees te ag.

Die plan fokus op vyf basiese beginsels: Vertrou op God se krag (geloof) Eet gesonde en lekker kos (kos) Beweeg in die rigting van goeie gesondheid (fiksheid) Dink beter en skerper om sukses te behaal (fokus en gebruik jou brein) Genesing vir jou lewe (jou vriende se rol) Rick Warren en sy medeskrywers nooi lesers om die beginsels in di boek in 40 dae daadwerklik toe te pas.

Die boek bied ook resepte en oefen-idees en lesers kan op die webtuiste gaan kyk vir meer ondersteuning.

DIE DANIL-PLAN is 'n radikale gesondheidsboek wat wreldwyd gelees n geleef gaan word.

Read More
Title Unavailable: Withdrawn
Product Details
1431611204 / 9781431611201
Ebook
04/02/2014
English
380 pages