Image for Hoe verklaar jy dit? II.

Hoe verklaar jy dit? II.

Fourie, Danny(Compiled by)
See all formats and editions

Na die ongeloo ike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wereld verder te bevredig nie.

In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer 'n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is.

En dit help die leser natuurlik om die wereld om ons minder vreemd te maak.

Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis?

Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oenskynlike voordeel daarin nie.

Is dit werklik nodig om te weet wat 'n Jerusalem-kriek of 'n sweepspinnekop is?

Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom 'n mens se oe traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly.

Daarom sal Hoe verklaar jy dit? #2 jou nog meer fassineer.

Read More
Special order line: only available to educational & business accounts. Sign In
£8.00
Product Details
Penguin
177609204X / 9781776092048
eBook (EPUB)
01/09/2017
200 pages
Copy: 10%; print: 10%